Transvaalse kongres

Die verkenners het die naweek van die 16de Mei 2015 sy twee-jaarlikse provinsiale kongres gehou.  Die tema van die kongres was verset en volkstrots.  Tydens die kongres is die volgende lede verkies tot die Transvaalse bestuur :

Vlnr : Martin Rossouw (Onder-leier), Gerhard Schutte (Leier), Gerhard Kotze (Sektretaris), Andre Muller (Add Lid), Armand Naude (Jeugleier)

Die Verkenner Kampeer Klub het die geleentheid ook gebruik om te kampeer op die terrein waar die kongres gehou is.