Aktiwiteite

Boeregrafte

Boeregrafte

Die Newcastle Verkenners het op Erfenisdag 24 September 2015 die Boeregrafte te Schuinshoogte in die omgewing van Newcastle skoon gemaak. Die slag van Schuinshoogte was een van die voorlopers tot die slag van Majuba tydens die Eerste Vryheidsoorlog. Agt Boere…

KOGESA

KOGESA

Die Verkenners ondersteun die saak teen FW de Klerk soos gedryf deur KOGESA. Vir meer inligting :  www.kogesa.co.za KOGESA: AGTERGROND, ONTSTAAN EN DOELWIT  20 JAAR LATER – WAAR STAAN ONS? Die ANC is teen 2014 reeds twee dekades lank aan bewind…