Boikot Naspers

10 Julie 2013

Die groeiende ongemak met die media-huis Naspers se publikasies het onlangs tot uitbarsting gekom toe ‘n groep persone besluit het om ‘n “boikot Naspers” aksie van stapel te stuur. Dit volg na ‘n paar artikels waarin Naspers die volksmoord wat teen ons volk gepleeg word ontken.

Dit is duidelik dat Naspers uit voeling is met sy lesers met hierdie siening en het daar binne ‘n week bykans 10 000 persone hulle gevoeg tot hulle boikot. Die Verkennersbeweging van Suid-Afrika steun hierdie aksie en doen ‘n beroep op ander volksliewende organisasies om dieselfde te doen.

Ben Geldenhuys
President
Verkennersbeweging van Suid-Afrika
10 Julie 2013