Volksmoord

29 Oktober 2014

Die Verkennersbeweging waarsku geruime tyd reeds dat die huidige ANC-regering van Suid-Afrika aandadig is aan Volksmoord; aangesien Boere-Afrikaners afgemaai word sonder dat die Staat in die minste daaroor begaan is. Inteendeel: Die makabere feite van die saak is juis dat duisende jong Swartes onder geheimsinnige toestande para-militêre opleiding ontvang, op koste van die Blanke belasting-betaler.

Onlangs het ‘n moordlys in die Trompsburg-omgewing bekend geword van plase waar aanvalle geloods gaan word met die doel om boere te vermoor. Die media het berig  dat minstens twee plase op die lys was ná die bylmoorde op Johan (71) en Cecile Fourie (72) van die plaas Knoppe in die Vrystaat. Die moontlikheid van nog sulke moordlyste elders in die land is nie uitgesluit nie.

Geen regdenkende mens word ‘n rat voor die oë gedraai met slinkse Swartes en verraaier-Blankes se argument dat daar nie Volksmoord teen Boere plaasvind nie “omdat Swartes ook vermoor word”. Die feit is: Wit-op-Swart geweld syfers is weglaatbaat klein in vergelyking met Swart-op-Wit geweld. Die slagoffers is soms Wit en soms Swart; maar die daders is oorweldigend Swart.

DIE GOEIE GRONDE VIR DIE VERKENNERSBEWEGING VAN S.A. SE KLAG VAN VOLKSMOORD TEEN DIE ANC BY DIE INTERNASIONALE STRAFHOF IN DEN HAAG IS WEEREENS BEWYS DEUR SYFERS VAN BYKOMENDE STAATSBESTEDING SOOS OP 25 OKTOBER 2012 DEUR DIE ANC BEKEND GEMAAK:

Vir renosterstropery-teenmaatreëls: R80 700 000.
Vir (natuurlik “agtergeblewe”) vroue, kinders en gestremdes: R19 100 000.
Vir verwydering van ‘n gestrande Turkse vragskip: R20 000 000.
Vir herbou van die Umtata-lughawe: R450 000 000.
Vir bekamping van moord op die boere: R0. (NUL RAND).

Paul Kruger
Raadslid:Verkennersbeweging van Suid-Afrika