Voorpost protes teen Volksmoord

Die Verkennersbeweging van Suid-Afrika het met dankbaarheid kennis geneem van die bewusmaking aksie oor die volksmoord wat teen die Boere-Afrikanervolk gepleeg word in Suid-Afrika deur lede van die Nederlandse Organisasie Voorpost. Volgens wat berig word het Desmond Tutu ‘n standbeeld van die terroris Nelson Mandela onthul in Den Haag. Tydens hierdie geleentheid het vyf dapper lede van Voorpost ‘n banier opgehou wat lees “Stop de moorde op blanke Boeren” terwyl hulle slagspreuke skree.

In ‘n poging om die waarheid te onderdruk het die polisie die vyf helde gearresteer. Ons is dankbaar om te verneem dat almal reeds vrygelaat is na hulle ‘n boete van € 1.130-00 (sowat R11 000-00) opgelê is.

Die Verkennersbeweging van Suid-Afrika salueer hierdie dapper manne van Voorpost en bedank hulle vir hierdie bydrae om die ANC te ontbloot vir die volksmoordenaars wat hulle is.

Ben Geldenhuys
President
Verkennersbeweging van Suid-Afrika